Latest upload

Veeplaas Januarie 2021
Veeplaas se Januarie-uitgawe is weer propvol tegniese inligting vir die kommersiële veeboer in Suidelike Afrika. Lees meer oor naspeurbaarheid in die voerkraalbedryf, Groenwei Boerdery se kuilvoerresep, lusernooi, kuilvoertoerusting, hoefgesondheid by vleisbeeste en vele meer.

Stockfarm January 2021
Stockfarm is a magazine for commercial and aspiring commercial livestock farmers in Southern Africa. The January 2021 edition focuses on the role of artificial intelligence in meat traceability. Also read about rural safety issues, the Mukota pig project in Zimbabwe, mycotoxins in animal feed, mineral shortages and supplementation, hoof care, low-stress cattle handling, treating and preventing abscesses, and much more.

Veeplaas Desember 2020
Veeplaas is 'n tydskrif vir die Afrikaanssprekende kommersiële veeboer in Suidelike Afrika. Die Desember-uitgawe bevat 'n fokus op plaasveiligheid en misdaadtendense, asook talle tegniese artikels rondom soetveldbestuur, veldbeweiding, beesleukose, limfklierontsteking, wildboerdery en vele meer. Lees meer oor die tendense wat in vanjaar se Nasionale Kuilvoerkompetisie geïdentifiseer is en lees ook oor hoe Leliekrans se Meatmaster-stoet vooruitgegaan het.